RIGTERS 11:30-31
RIGTERS 11:30-31 NLV
Jefta het ’n gelofte aan die HERE gemaak. Hy het beloof: “As U my vandag die oorwinning oor die Ammoniete gee, en as ek behoue van die Ammoniete af terugkom, sal ek die persoon wat van my huis af kom om my te groet, aan die HERE afstaan. Ek sal hom as brandoffer offer.”