YouVersion Logo
Search Icon

LEVITIKUS 9:24

LEVITIKUS 9:24 NLV

Vuur wat van die HERE gekom het, het die brandoffer en die vet op die altaar verteer. Toe die volk al die dinge sien, was daar uitroepe van vreugde en het hulle op die grond neergeval.