YouVersion Logo
Search Icon

NEHEMIA 7:1-2

NEHEMIA 7:1-2 NLV

Nadat ons die muur klaar gebou het, het ek die hekke gehang. Daarna het ons die hekwagte, sangers en die Leviete aangestel. Ek het my broer Ganani en Gananja, die bevelvoerder van die vesting, in bevel van Jerusalem geplaas. Gananja was ’n meer betroubare en godvresende persoon as enige van die ander mense.