YouVersion Logo
Search Icon

SPREUKE 6:10-11

SPREUKE 6:10-11 NLV

Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie lê en sluimer, nog ’n bietjie hande gevou lê om uit te rus. Skielik oorval die armoede jou soos ’n struikrower. ’n Tekort aan kos oorrompel jou soos ’n gewapende dief.