OPENBARING 4:8
OPENBARING 4:8 NLV
Die vier lewende wesens het elkeen ses vlerke gehad wat rondom en aan die binnekant vol oë was. Hulle het dag en nag, sonder enige ruspouse, aanhou sê: “Heilig, heilig, heilig is die Here God die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”