YouVersion Logo
Search Icon

1 Timoteus 6:18-19

1 Timoteus 6:18-19 ABA

Die ryk mense moet goeie dinge doen, ja, hulle moet baie goeie dinge doen. Dit is hoe hulle ryk moet wees. Hulle moet baie graag van hulle eie goed vir ander mense gee. Wanneer hulle dit doen, dan maak hulle vir hulle goed bymekaar wat later soos 'n vaste fondament sal wees. Hulle moet dit alles doen sodat hulle die ware lewe kan kry.