YouVersion Logo
Search Icon

2 Petrus 2:21-22

2 Petrus 2:21-22 ABA

As hulle nie geweet het wat die Here sê en hoe hulle moet lewe nie, dan was dit beter vir hulle. Maar nou weet hulle dit, hulle het dit gehoor by die apostels, maar hulle het opgehou om te doen wat die Here wil hê. Hulle het gedoen soos die spreekwoorde sê, spreekwoorde wat waar is: 'n Hond kom terug na die kos wat hy opgebring het en 'n Vark wat skoon gewas is, gaan terug om weer in die modder te rol.