YouVersion Logo
Search Icon

2 Samuel 24:24

2 Samuel 24:24 ABA

Die koning het vir Arauna gesê: “Nee, ek wil dit van jou koop, jy moet sê hoeveel ek moet betaal. Ek wíl dit doen. Ek sal nie vir my God die Here brand-offers bring as ek nie daarvoor betaal het nie.” Dawid het die dorsvloer en die beeste gekoop, hy het 50 sikkels silwer betaal.