YouVersion Logo
Search Icon

Deuteronomium 1:30-31

Deuteronomium 1:30-31 ABA

Julle God die Here loop voor julle, Hý sal julle help en Hy sal die oorlog vir julle veg, julle het gesien hoe Hy dit gedoen het in die land Egipte en in die woestyn. Kan julle onthou hoe julle God die Here vir julle gedra het? Hy het julle gedra soos 'n man sy kind dra. Die Here het dit gedoen op die hele pad waarop julle geloop het, tot hier.’