YouVersion Logo
Search Icon

Deuteronomium 10:17

Deuteronomium 10:17 ABA

Want julle God die Here is die God van al die gode, Hy is die Koning van al die konings, Hy is die groot en magtige God, almal is bang vir Hom. Hy dink nie een mens is belangriker as 'n ander mens nie, Hy neem nie geld en dan oordeel Hy onregverdig nie.