YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 3:2-3

Prediker 3:2-3 ABA

Daar is 'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterf, 'n tyd om te plant en 'n tyd om plante uit te trek. Daar is 'n tyd om dood te maak en 'n tyd om gesond te maak, 'n tyd om af te breek en 'n tyd om te bou.