YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 3:4-5

Prediker 3:4-5 ABA

Daar is 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans. Daar is 'n tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak, 'n tyd om iemand te druk en te omhels en 'n tyd om iemand nie te omhels nie.