YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 3:7-8

Prediker 3:7-8 ABA

Daar is 'n tyd om te skeur en 'n tyd om vas te werk, 'n tyd om stil te bly en 'n tyd om te praat. Daar is 'n tyd om lief te wees en 'n tyd om te haat, 'n tyd om oorlog te maak en 'n tyd om vrede te maak.