YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 4:9-10

Prediker 4:9-10 ABA

Dit is beter wanneer twee mense saam is, dit is beter as om alleen te wees. Wanneer twee mense saam hard werk, dan kan hulle 'n groter beloning kry, want as een van hulle val, dan kan die ander een hom optel. Maar dit sal sleg gaan met iemand wanneer hy val en daar is niemand om hom op te tel nie.