YouVersion Logo
Search Icon

Ester 2:17

Ester 2:17 ABA

Die koning het baie lief geword vir Ester, meer lief as vir al die ander vroue. Hy het meer van haar gehou as van die ander meisies. Hy het 'n kroon op haar kop gesit en hy het haar die koningin gemaak. Voorheen was Vasti die koningin.