YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 7:9-10

Eksodus 7:9-10 ABA

“Wanneer die farao vir julle sê julle moet 'n teken wys, dan moet jy vir Aäron sê: ‘Neem jou kierie en gooi dit op die grond voor die farao. Die kierie sal in 'n slang verander.’ ” Toe Moses en Aäron by die farao kom, het hulle gedoen wat die Here vir hulle gesê het. Aäron het sy kierie voor die farao en voor sy amptenare op die grond gegooi, en dit het in 'n slang verander.