YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 8:24

Eksodus 8:24 ABA

Die Here het dit toe gedoen. Daar het baie groot swerms steekvlieë gekom na die farao se huis, na sy amptenare se huise en na die hele Egipte. Al die mense in die land het baie swaar gekry omdat daar so baie steekvlieë was.