YouVersion Logo
Search Icon

Esegiël 2:7-8

Esegiël 2:7-8 ABA

Hulle is hardkoppig, maar jy moet vir hulle sê wat Ek sê, as hulle luister en ook as hulle nie luister nie. En jy, mens, jy moet luister na wat Ek vir jou sê, jy moenie opstandig wees soos hierdie opstandige volk nie. Maak oop jou mond en eet wat Ek vir jou gee.”