YouVersion Logo
Search Icon

Rigters 13:5

Rigters 13:5 ABA

Ja, jy is swanger en jy sal 'n seun kry, en hy moenie sy hare laat afskeer nie, want hy sal 'n nasireër van God wees vandat hy gebore is. En dit is hy wat sal begin om die Israeliete te red van die Filistyne.”