YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 14:20-21

Jeremia 14:20-21 ABA

Here, ons weet ons is skuldig, en ons voorvaders was ook skuldig, want ons almal het sonde gedoen teen U. U moet ons nie los nie, want U is die Here. U is op hierdie plek Koning, U moenie dat mense nie meer hierdie plek eer nie. U moet onthou U het 'n verbond gemaak met ons, U moenie die verbond breek nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 14:20-21