YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 20:11

Jeremia 20:11 ABA

Maar, Here, U is die Sterk Soldaat wat my beskerm. Daarom sal my vyande val, hulle sal nie wen nie. Hulle sal verloor, hulle sal nie regkry wat hulle wil doen nie, almal sal aanhou om hulle te spot.