YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 22:13

Jeremia 22:13 ABA

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die koning wat vir hom 'n paleis bou, 'n paleis met bo-kamers. Hy laat mense dit bou maar hy betaal hulle nie, hy laat hulle werk, maar hy gee hulle niks.