YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 3:13-14

Jeremia 3:13-14 ABA

Maar een ding moet julle weet: Julle het sonde gedoen, julle was opstandig teen julle God die Here, julle het gode van ander volke gedien, oral onder elke groen boom, julle was nie gehoorsaam aan My nie.” Dit het die Here gesê. Die Here sê: “Kinders wat My verraai het, julle moet terugkom, julle behoort aan My. Ek sal uit elke stad een van julle neem, en uit elke familie twee, en Ek sal julle na Sion bring.