YouVersion Logo
Search Icon

Job 24:22-24

Job 24:22-24 ABA

Maar God is sterker as sterk mense. Wanneer Hy besluit om iets te doen, dan kan die mens wat slegte dinge doen, nie aanhou lewe nie. God laat daardie mens veilig voel, hy dink dat God hom help, maar God sien alles wat hy doen. Mense wat verkeerde dinge doen, is net 'n kort tydjie belangrik, maar dan verdwyn hulle. God laat hulle sterf soos al die plante wat droog word en verlep, hulle sterf soos koring-are wanneer mense dit afsny.

Free Reading Plans and Devotionals related to Job 24:22-24