YouVersion Logo
Search Icon

Lukas 4:5-8

Lukas 4:5-8 ABA

Toe het die duiwel vir Jesus na 'n hoë plek geneem. Hy het vir Jesus vinnig al die lande in die wêreld gewys. Die duiwel het vir Jesus gesê: “Ek sal vir Jou al hierdie lande en al hulle goed gee, want God het dit alles vir my gegee, en ek kan dit gee vir wie ek wil. As Jy my aanbid, dan sal Jy dit alles kry.” Maar Jesus het vir hom gesê: “In die Ou Testament is geskryf