YouVersion Logo
Search Icon

Numeri 14:6-7

Numeri 14:6-7 ABA

Josua seun van Nun en Kaleb seun van Jefunne was twee van die manne wat gaan kyk het hoe die land lyk. Hulle het hulle klere geskeur en hulle het vir die hele vergadering van die Israeliete gesê: “Ons het deur die land gegaan en ons het na die land gaan kyk. Dit is 'n baie goeie land, baie goed.