Bible App logo
Search Icon

Spreuke 19:7

Spreuke 19:7 ABA

'n Arm mens se broers hou nie van hom nie, nie een van sy broers nie, sy vriende hou ook nie van hom nie, sy vriende bly ver weg van hom. Wanneer die arm man met hulle wil praat, dan is hulle nie daar nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Spreuke 19:7