YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 2:1-5

Spreuke 2:1-5 ABA

My seun, hoe sal jy vir God leer ken? As jy luister na my en onthou wat ek vir jou sê, as jy goed luister na wysheid en regtig probeer verstaan, ja, as jy sê jy wil verstaan, as jy vra hoe jy verstandig kan word, as jy dit so graag wil hê soos jy geld wil hê, en daarna soek soos jy na kosbare dinge sal soek, dan sal jy verstaan hoe jy die Here moet dien, dan sal jy vir God leer ken.