YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 19

19
19
Wat die Here wil hê, is beter as alles
Wat die Here wil hê, is beter as alles
1Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
1Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
2Die hemel sê God is koning,
2Die hemel sê God is koning,
die hemeldak vertel wat Hy gedoen het.
die hemeldak vertel wat Hy gedoen het.
3Die een dag sê dit vir die volgende dag,
3Die een dag sê dit vir die volgende dag,
die een nag sê vir die volgende nag wat gebeur het.
die een nag sê vir die volgende nag wat gebeur het.
4Niemand hoor dat die hemel praat nie,
4Niemand hoor dat die hemel praat nie,
hy praat nie 'n taal en woorde nie.
hy praat nie 'n taal en woorde nie.
5Maar oral weet die mense wat die hemel sê,
5Maar oral weet die mense wat die hemel sê,
mense van die hele wêreld verstaan hierdie taal.
mense van die hele wêreld verstaan hierdie taal.
God het vir die son 'n plek gegee in die lug,
God het vir die son 'n plek gegee in die lug,
6en wanneer die son opkom en soos 'n soldaat
6en wanneer die son opkom en soos 'n soldaat
vrolik op sy pad begin loop,
vrolik op sy pad begin loop,
dan is hy soos 'n bruidegom
dan is hy soos 'n bruidegom
wat uit sy slaapkamer kom.
wat uit sy slaapkamer kom.
7Die son kom ver in die ooste op
7Die son kom ver in die ooste op
en gaan ver in die weste onder,
en gaan ver in die weste onder,
en niemand kan wegkruip vir hom nie,
en niemand kan wegkruip vir hom nie,
hy laat almal warm kry.
hy laat almal warm kry.
8Wat die Here wil hê 'n mens moet doen,
8Wat die Here wil hê 'n mens moet doen,
is beter as alles,
is beter as alles,
dit laat 'n mens lewe.
dit laat 'n mens lewe.
Wat die Here sê, kan 'n mens glo,
Wat die Here sê, kan 'n mens glo,
dit gee wysheid vir jongmense.
dit gee wysheid vir jongmense.
9Wat die Here beveel, is reg,
9Wat die Here beveel, is reg,
dit maak 'n mens bly.
dit maak 'n mens bly.
Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig,
Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig,
dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.
dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.
10Die gebooie van die Here is reg,
10Die gebooie van die Here is reg,
dit sal altyd waar wees.
dit sal altyd waar wees.
Wat die Here besluit, is soos dit moet wees,
Wat die Here besluit, is soos dit moet wees,
dit is altyd regverdig.
dit is altyd regverdig.
11Alles wat die Here sê, is beter as goud,
11Alles wat die Here sê, is beter as goud,
beter as baie goud,
beter as baie goud,
dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning.
dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning.
12En ook, dit leer vir my wat ek moet weet,
12En ook, dit leer vir my wat ek moet weet,
en wanneer ek doen wat die Here sê,
en wanneer ek doen wat die Here sê,
dan gee Hy vir my baie goeie dinge.
dan gee Hy vir my baie goeie dinge.
13Niemand weet self wat hy alles verkeerd doen nie.
13Niemand weet self wat hy alles verkeerd doen nie.
Here, U moet my vergewe
Here, U moet my vergewe
wanneer ek verkeerde dinge doen
wanneer ek verkeerde dinge doen
en nie weet dat dit verkeerd is nie.
en nie weet dat dit verkeerd is nie.
14En U moet ook keer dat ek nie sonde doen
14En U moet ook keer dat ek nie sonde doen
wanneer ek weet dit is verkeerd nie,
wanneer ek weet dit is verkeerd nie,
U moenie dat die sondes oor my regeer nie.
U moenie dat die sondes oor my regeer nie.
Dan sal ek nie skuldig wees nie
Dan sal ek nie skuldig wees nie
en nie teen U opstandig wees nie.
en nie teen U opstandig wees nie.
15Here, U is my Rots wat my vrymaak,
15Here, U is my Rots wat my vrymaak,
Ek bid dat U tevrede sal wees
Ek bid dat U tevrede sal wees
met wat ek sê en wat ek dink.
met wat ek sê en wat ek dink.

Currently Selected:

Psalms 19: ABA

Highlight

Share

Copy

None

Want to have your highlights saved across all your devices? Sign up or sign in