Bible App logo
Search Icon

Romeine 4:7-8

Romeine 4:7-8 ABA

Dawid skryf: Mense doen verkeerde dinge, maar die Here vergewe hulle. Hulle doen sonde, maar die Here neem hulle sonde weg, daarom is hulle gelukkige mense. Hulle is gelukkige mense, want die Here het hulle sonde vergewe.

Verse Image for Romeine 4:7-8

Romeine 4:7-8 - Dawid skryf:
Mense doen verkeerde dinge,
maar die Here vergewe hulle.
Hulle doen sonde, maar die Here
neem hulle sonde weg,
daarom is hulle gelukkige mense.
Hulle is gelukkige mense,
want die Here het
hulle sonde vergewe.

Free Reading Plans and Devotionals related to Romeine 4:7-8