YouVersion Logo
Search Icon

Sefanja 2:11

Sefanja 2:11 ABA

Die Moabiete en die Ammoniete sal baie bang word vir die Here, want Hy sal al die gode van die aarde laat sterf. Hulle sal nie kos hê om te eet nie. Al die volke naby die see en op die eilande sal voor die Here buig, elkeen in sy eie land.