YouVersion Logo
Search Icon

1 Konings 19:11

1 Konings 19:11 AFR20

Maar Hy sê: “Gaan uit en staan op die berg voor die HERE. Kyk, die HERE sal weldra verbygaan.” Daar was 'n geweldige sterk wind wat die berge geskeur het, wat die rotse verbrysel het voor die HERE; in die wind was die HERE nie. Ná die wind was daar 'n aardbewing; in die aardbewing was die HERE nie.