YouVersion Logo
Search Icon

2 Konings 4:1

2 Konings 4:1 AFR20

'n Sekere vrou, die vrou van iemand uit die profetegroep, het die hulp van Elisa ingeroep: “U dienaar, my man, is dood; en u weet self dat u dienaar ontsag gehad het vir die HERE. Die skuldeiser het nou gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem. ”

Video for 2 Konings 4:1