YouVersion Logo
Search Icon

2 Samuel 18:9-10

2 Samuel 18:9-10 AFR20

Absalom het hom teen die dienaars van Dawid vasgeloop terwyl hy op 'n muil gery het, en toe die muil onder die takke van 'n groot terebintboom deurgaan, is sy hare vasgevang in die terebint. Hy het tussen hemel en aarde bly hang, terwyl die muil wat onder hom was, verder gaan. Een van die manne het dit gesien en vir Joab gaan vertel. Hy het gesê: “Kyk, ek het Absalom sien hang aan 'n terebintboom!”