YouVersion Logo
Search Icon

Daniël 4:34

Daniël 4:34 AFR20

“ Aan die einde van die tydperk het ek, Nebukadnesar, my oë na die hemel opgeslaan en my verstand het na my teruggekeer. “Ek het die Allerhoogste geloof en die Een wat ewig leef, besing en geëer – Hy wie se heerskappy 'n ewige heerskappy is, en wie se koningskap van geslag tot geslag duur.