YouVersion Logo
Search Icon

Deuteronomium 11:20-21

Deuteronomium 11:20-21 AFR20

Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte, sodat julle en julle kinders baie jare lank kan leef op die grond wat die HERE met 'n eed aan julle voorvaders beloof het om aan hulle te gee, so baie as wat die jare van die hemelruim bo die aarde is.