YouVersion Logo
Search Icon

Deuteronomium 8:18

Deuteronomium 8:18 AFR20

dan moet jy die HERE jou God onthou, want dit is Hy wat vir jou die krag gee om rykdom te verkry, sodat Hy sy verbond wat Hy aan jou voorvaders met 'n eed bevestig het, gestand kan doen soos dit vandag is.