YouVersion Logo
Search Icon

Ester 2:15

Ester 2:15 AFR20

Toe die voorbereidingstyd voltooi is van Ester, die dogter van Abigajil, Mordegai se vader se broer, wat haar as sy dogter aangeneem het, om na die koning in te gaan, het sy niks van die hand gewys van die dinge wat die eunug, Hegai, die oppasser van die vroue, vir haar aanbeveel het nie. Ester het die bewondering geniet van almal wat haar gesien het.