YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 21:23-25

Eksodus 21:23-25 AFR20

Maar as daar 'n ernstige besering is, moet jy bepaal: 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand, 'n voet vir 'n voet, 'n brandwond vir 'n brandwond, 'n wond vir 'n wond, 'n kneusplek vir 'n kneusplek.