YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 23:25-26

Eksodus 23:25-26 AFR20

Julle moet die HERE julle God dien. Hy sal jou voedsel en water seën. Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Geen vrou sal in jou land 'n miskraam hê of onvrugbaar wees nie. Ek sal jou 'n lang lewe gee.