YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 7:11-12

Eksodus 7:11-12 AFR20

Die farao roep toe op sy beurt die wyse manne en towenaars, en ook hulle, die Egiptiese waarsêerpriesters, het dieselfde gedoen met hulle towerkuns. Elkeen van hulle het sy staf neergegooi en dit het slange geword, maar Aäron se staf het hulle stawwe ingesluk.