YouVersion Logo
Search Icon

Esra 6:22

Esra 6:22 AFR20

Hulle het die Fees van die ongesuurde Brood sewe dae lank met blydskap gevier, want die HERE het hulle bly gemaak deurdat Hy die gesindheid van die koning van Assirië teenoor hulle verander het, sodat hy hulle hande gesterk het vir die werk aan die huis van God, die God van Israel.