YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 40:2

Jesaja 40:2 AFR20

“Praat mooi met Jerusalem! Roep haar toe dat haar gedwonge arbeid voltooi is, dat haar skuld afbetaal is! Ja, sy het uit die hand van die HERE 'n dubbele straf ontvang vir al haar sondes. ”