YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 40:6-7

Jesaja 40:6-7 AFR20

'n Stem sê toe: “Roep uit!” En ek vra: “Wat moet ek uitroep? Alle mense is immers gras; en al hulle trou is soos 'n veldblom. Gras verdor, 'n blom verwelk wanneer die asem van die HERE daarop blaas. Waarlik, die volk is maar net gras!”