YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 61:7

Jesaja 61:7 AFR20

In plaas van julle skande word julle dubbeld vergoed. Ja, in plaas van vernedering sal hulle jubel oor hulle deel; daarom sal hulle 'n dubbele deel in hulle land in besit neem. Daar sal vir hulle ewige vreugde wees.