YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 14:22

Jeremia 14:22 AFR20

Is daar onder die nietige afgode van die nasies enige een wat kan laat reën? Of kan die hemel vanself stortreëns gee? Is dit nie U nie, HERE ons God? Ons wag op U, want U is die een wat dit alles gemaak het.