YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 25:11-12

Jeremia 25:11-12 AFR20

Hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babilonië sewentig jaar lank dien. “ ‘Maar as die sewentig jaar verby is,’ is die uitspraak van die HERE, ‘sal Ek oor hulle sondeskuld rekenskap eis van die koning van Babilonië en van daardie nasie, en van die land van die Galdeërs. Ek sal dit vir altyd woestenye maak.