YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 25:6

Jeremia 25:6 AFR20

Moenie agter ander gode aanloop om hulle te dien en voor hulle in aanbidding te buig nie! Moet My nie tart met julle handewerk nie, sodat Ek julle nie kwaad aandoen nie.