YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 28:15-16

Jeremia 28:15-16 AFR20

Die profeet Jeremia het toe vir die profeet Gananja gesê: “Luister tog, Gananja! Die HERE het jou nie gestuur nie, maar jy laat hierdie volk op leuens vertrou. Daarom, so sê die HERE, ‘Kyk, Ek gaan jou van die aardbodem af wegwerp. Jy gaan vanjaar nog sterf, omdat jy valshede oor die HERE verkondig het.’ ”