YouVersion Logo
Search Icon

Job 11:16-17

Job 11:16-17 AFR20

Ja, jy sal van teenspoed vergeet; as water wat verbygevloei het, sal jy daaraan dink. Die lewe sal hoër styg as die middagson, die donker sal soos die oggend wees.